1999 – Kol. Toerien se laaste uitvlug in die SALM – Mir IIIBZ (ook ‘n voormalige 2 Esk vliegtuig),saam met lt-Kol Mike Edwards – kunsvlugvertoning by Swartkop.


Mirage F1CZ  van 3 Eskader oppad na LMB Langebaanweg – eerste uitvlug met 4 x lewendige missiele, Matra 550 en die V3S Snake.


Mirage F1CZ 203, nou in die  SALM Museum Swartkop

Skildery deur Ryno Cilliers (RiV): Die tweede Mig 21 skermutseling oor Cahama in Suid-Angola op 5 Okt 1982. Die leier was Mag Johan Rankin en die Migs beman deur Kubaanse vlieëniers

petronel28@gmail.com